Announcement

Collapse
No announcement yet.

Mark

Collapse
X
 
  • Filter
  • Time
  • Show
Clear All
new posts

  • Mark

    Pls chck nubian-warrior's IP agains both Nubianman and themagician. much appreciated.

  • #2
    Your access should be enable you to do that, Lisa - just go through the IP icon.




    V

    Comment


    • #3
      oh, ta voltaire. I didn't know I could do that.

      Comment


      • #4
        Liza, Voltaire, Mark, Anyone!

        It looks like Magician/Nubianman/Nubian-warrior has been at the multiple troll-account businesss again. Please look into souman65.

        If it's him too, please just block his IP address forever. He obviously isn't going to stop. He has too much fun ruining the forum. If it isn't him, then please warn/block him and/or edit/delete some of his crap. He is spewing race-hate garbage into our pages at an alarming rate.

        Ches

        Comment


        • #5
          Thanks Ches - I'll check it out right now.

          Comment


          • #6
            Liza,

            I saw your warning to Souman65. Thanks.

            Ches

            Comment


            • #7
              No prob.
              Hey, I posted this in a different thread too, just want to make sure you see it:

              Oor die man met vele name - jy weet, ons trol lidmaat. Ek het sy IP uitgecheck, maar dis is elke keer verskillend, so ek kan nie bewys dat hy en al die ander name een en die selfde persoon is nie. Die nuutse ouk, souman, het 'n stable IP wat elke keer dieselfde is, so ek dink die actually nie die man met baie name nie. Maar as souman aanhou met sy nonsens sal ek al sy posts delete. Ek is nie lus vir skoorsoekers nie.

              Comment


              • #8
                Hello Niquie,

                Could you please email me.

                Mark,I emailed you to check into something of urgency.
                Someone on this website is using my username somewhere else to post racist remarks from a different continent.Please check and let me know who.I've given you the IP address for cross referencing.

                Ek het n idee wie dit is...ene mr.'N-man' van n lugmagbasis in Amerika.Ek is besig om hulle te kontak sodat hulle aksie kan neem.

                Comment


                • #9
                  Woestie, dis nie kwaai nie. Kan jy bewys wie dit is? As dit n-man is moet ons hom ook van hier af verban. Dit is juvenile behaviour!

                  Comment


                  • #10
                    cross-reference die persoon se naam met "teganmike@yahoo.com". Op die http://wwwtoolz.com/msgboard/msgboar...r=&foldername= bord is daar ook posts onder jou naam, en as jy op die usernaam kliek gee dit jou 'n e-mail opsie. Teganmike is die naam wat in jou e-mail compose venstertjie oopmaak, en ek sien as jy dit in Google sit is daar nog forums waar teganmike pos. Alles met afrika te doen.

                    Comment


                    • #11
                      damn. My screen naam is ook orals oor die internet waar ek dit nie gebruik het nie! Ek dink van die goed is legit, maar daar is 'n paar wat ek nie verbaas sal wees as dit mister sick and twisted is wat onder my naam pos nie.

                      Comment


                      • #12
                        Hello Liza,

                        Jammer dat jy ook daar is.Die vent is regtig mal.

                        Ek het die weermag basis ge-email met die IP adres en gese hulle moet aksie neem.Om te dink die ou gebruik n weermag pc om sulke kak dinge te pos onder ander mense se name.Ek het gese dis n skande dat die Amerikaanse sulke mense employ en ek sal dit koerante toe vat met die bewyse as hulle nie iets doen nie.

                        Die ou het gans te veel tyd terwyl hy vir die weermag werk om op die rekenaar te le.Ek wag n antwoord van hulle terug anders vra ek my Amerikaanse vriend wat ook in die weermag is om dit verder te vat.Ek hoop die poepol kom in GROOT kak.

                        Mark behoort die IP address the vergelyk met die een wat ek ge-email het met die een wat die members hier me in log.

                        Mark,the IP range being used is between 7 and 20.Either it's one person using a machine which renews the IP address,or it could even be more than one person.

                        These IP addressed need to be blocked.Asseblief.Dit gaan nou bietjie te ver.Julle ouens behoort ons te beskerm want ons moderate vir die website en daar is sickos daar buite.Dankie

                        [Edited by Woestynryer on 21st December 2004 at 01:46]

                        Comment


                        • #13
                          Woestie,

                          Hoekom sê jy hy werk vir die weermag? My skoonpa is seker groter as jou vriend in die VSA se weermag (hy't ag en twintag jare se diens en is 'n CW5 in die blangrikste unit.)

                          As u weet vir 'n feit dat hy op 'n weermag rekenaar sulke kak op forums skryf, dan is hy defineslis in die kakhuis in. Ek en my man kan goetertjies doen om te sien dat hy óf sy werk verloor (as hy 'n kontrakteur is) óf uit die weermag geskop is (as hy 'n soldaat is).

                          Ek weet dat die VSA se weermag 'n slegte naam het in die wild world, maar mens moet onthou dat die VSA se weermag het die hoogste standarde van human rights (bv. hulle skiet nie totdat iemand na hulle skiet, hulle skiet nie dames en kinders nie, ens.) Moenie vergeet dat 'n Amerikanse soldaat doen net wat die Amerikanse politicians vir hulle sê. Dis die politicians wat die skelems is, nie die soldate nie.

                          Hy is seker 'n domgat, ons sal hom vang.


                          Comment


                          • #14
                            Hallo Ches,

                            Ja ek weet hoe werk die weermag en glo as hulle hom vang is hy in lekker stront.Ek het my eie vermoedens dat dit miskien n 'civilian' is wat vir hulle werk.Nie n soldaat self nie want ek dink nie n soldaat sal sommer so baie tyd op sy hande he nie.Ons het die IP addresse en ek weet watter lugmag basis dit is.Jy kan my email en dan stuur ek jou die inligting.Miskien kan julle bietjie gat skop.

                            groete

                            Comment


                            • #15
                              Woestie, jy kan self sy IP uitcheck op hierdie site,nê. Click net op die groen "IP logged" sign op die einde van al sy posts. Wat my bietjie afgooi is dat dit elke keer verskillend is - maar Nubianman, Nubianwarrior, theMagician en kan jy glo, Nethouse het almal somtyds IP adresse wat begin met 81. Wat beteken dit?

                              Comment

                              Working...
                              X