Afrikaans
Roxette tree op in Suid-Afrika
Liedjies soos It Must Have Been Love, Fading Like A Flower, Listen To Your Heart en Dangerous was nie alleen treffers van die groep Roxette nie, maar is ingegrafeer in die harte van ...
Riding For Horses
Orals op die platteland is daar perde te sien wat rustig en wei in groen kampe. Hul grasievolle houding vul verbeeldings. Baie van ons het een of ander tyd ‘n interaksie met hierdie diere gehad ...
Sheikh Yusuf Kramat
Faure is 'n voorstad van Kaapstad en is die tuiste van een van die uitstaande historiese plekke van die Moslem geloof. Die Sheik Yusuf Kramat is is religieuse heiligdom en 'n bestemming van ...
Groen Vlag Roetes in Suid-Afrika
Talle buitelandse besoekers aan Suid-Afika wil graag die natuurskoon van die land deur middel van staproetes en buitelug avontuur ervaar. Met so baie oorde en staproetes beskikbaar, is die Groen ...
Probeer vir ‘n Oscar
Gedurende 2006 was die hele Suid-Afrika verheug met die sukses van die rolprent Tsotsi wat internasionale erkenning ontvang het asook 'n Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent. Dit was 'n ...
Baynesfield Landgoedmuseum
Geleë in die skilderagtige Natalse Middelande is die Baynesfield Landgoed wat in 1863 deur Joseph Baynes aangelê is. Hierdie interssante persoon het ‘n groot rol gespeel in die ontwikkeling en ...
Kowie kano- en wandelroete
Deel van Suid-Afrika se "Sonskynkus", tussen Port Elizabeth en Oos-Londen, is die skilderagtige dorpie, Port Alfred. Dit bied 'n heenkome vir natuurliefhebbers wat van die daaglikse gwoel wil ...
Speedo Ysswem Afrika
Ses kouewater veterane en tot soveel as dertig ander swemmers Is reg vir een van die koudste swemgeleenthede in Afrika wanneer hulle in die yskoue dam by Fraserburg, naby Sutherland, in die ...
DumaZulu Traieisone Stat
Vir plaaslike en internasionale besoekers kan 'n besoek aan die DumaZulu Tradisionele Stat 'n baie genoeglike ervaring wees. Dis naby Hluhluwe geleë en kan maklik bereik word van Durban of ...
Wêreldbeker 2010 Stadions in SA
Spoedig gaan mense van orals uit die wêreld na Suid-Afrika kom vir die Sokker Wêreldbeker. Die land het alles in gereedheid gebring vir hierdie besondere gebeurtenis en die stadions wat gebou ...