Brekfis-Bike-Run na Houtbaai

Op 1 Mei het ons klomp Blouberg-Bikers die pad gevat Houtbaai toe vir lekker breakfast by die see! En watse perfekte dag was dit nie!! Hier is 'n video om te wys net hoe lekker dit was!! Dankie aan al die mede-bikers: Valenthinus, Karel Kat en sy sexy katjie Anle, Johan Rooi-Boots en Elaine Cher Venter, Roomys Johann en Genevieve, President Johann en Antoinette Schmidt, Wessel en Jolene aka Jo-Fire van Wyk, Elmarie Wiesdaar?, Neon Blou Nikkie, Major Richard en Liewe Lienie Watkins, Dikwiel Wim, Werner, Bernard en Liezl, Ernst Lambrechts aka Oom Kallie, Mukhtar en Julia, Grobbies, Paul en Everybody-loves-Raymond! Dit was PRET!!! Songs van Karen Zoid en Owl City www.orcansu.co.za