Malome Safari Lodge – The Prayer

Hierdie video is 'n gebed spesiaal vir Malome Safari Lodge. Hulle webadres is: http://malome.wordpress.com Foto's: Al die foto's is persoonlik deur my geneem terwyl ons by twee geleenthede op die plaas gekuier het. Die blommetjies in die video is almal veldblomme - Pragtig! Musiek: Celine Dion & Andrea Bocelli - The Prayer