Road trip from P-Town to Plet

Ek en my bra's het soos al die Matrieks van Suid-Afrika see toe migreer na ons eksamen om te gaan makietie in Plet. Ons het die langpad na die kus aangedurf te motor.